Pret met Emosies - Aktiwiteitspakket

Klein kindertjies het groot emosies. Hierdie 12 pret aktiwiteite is ontwikkel om jong kinders te help om emosies te eien, te verstaan en te bestuur. Self-ontwikkeling in hierdie kwesbare ouderdomsgroep van 6 tot 10 jaar, behels die aanleer van strategië om mensself te grond, emosionele taal te ontwikkel om emosies te benoem en die uitwerking van daardie emosie op myself te kan verstaan.


Elke aktiwiteit is 'n voorstelling van een emosie. Dit daag die jong individu uit tot self-ondersoek en dien as 'n gespeksprikkel tussen ouer en kind. Die ouer handleiding gee agtergrond en riglyne rondom die aktiwiteit en help om die spesifieke tema beter te belig.

R 170

Also from the My Story Tribe