Selfbeeld - Aktiwiteitspakket

Hierdie 12 aktiwiteite dien as prikkels om oor emosie en identiteit te gesels en inisieer die proses van innnerlike standvastigheid.


Prestasiedruk, groepsdinamika, selfbetwyfeling en sosiale media speel alles ‘n rol in jongmense se onsekerheid oor hulleself. 

Die werkstukke is ‘n pret manier vir 7 - 12 jariges om selfbeeld te ondersoek en te bou.


Die Verbruikersgids, opgestel deur ons Arbeidsterapeut Chantel Griesel,  lei ouers en opvoeders om vrae en temas sensitief te bestuur.

R 170

Also from the My Story Tribe